|
|||
|
|
Welkom by Pret
met Note!
·
Navrae
Pret met note is vir almal wat meer wil weet oor die ontwikkeling van die voorskoolse kind en die waarde van musiek in die totaliteitsontwikkeling van die kind. Lees onder andere meer oor die volgende onderwerpe:
Na bo
Pret met note is die tuisblad van ‘n privaat musiekstudio in Lichtenburg. In hierdie webblad word snelskakels na ander webbladsye verskaf. Die doel van die webblad is om die leser bewus te maak van die invloed van musiek, die ontwikkeling en die brein van die voorskoolse kind. Indien u aansluit by Pret met Note, sal u gereeld op hoogte gehou word van die nuutste navorsing op hierdie gebied.
Die Pret met Note musiekstudio bied die volgende:
Na bo
Indien U belangstel om aan te sluit of meer meer inligting verlang, kontak:
Hannelie Conradie
Tel: 083 752 6796
e-pos: [email protected]
Na bo
Internetbladsy
ontwerp deur: Hannelie Conradie [email protected]
Datum:
20 Oktober 2000
Laaste
opgedateer: 20 Oktober 2000
C:\pret met note\Inhoud.htm